Die Rooms-Katolieke Kerk se opinie daaroor verskil. In 1546 het die Kerk by die Sinode van Trente formeel bevestig dat die ekstra Ou Testamentiese boeke, wat nie in die Hebreeuse Bybel is nie, volgens hulle as gesaghebbend aanvaar is.
Apokriewe Boeke Van Die Bybel.pdfl
Ná die ballingskap van die Jode was daar baie Jode buite Palestina wat nie Hebreeus of Aramees verstaan het nie, maar steeds daarin belanggestel het om die Ou Testament in 'n skrif en taal te lees wat hulle wel verstaan. In die 3de eeu het werk begin aan 'n Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel. Dit staan as die Septuagint (afgekort as LXX) bekend. In die vertaalproses het verskille egter tussen die twee weergawes ingesluip. Die Apokriewe boeke is in die proses gebore.
Eers toe die kerk in die 4de eeu die staatskerk geword het, was daar amptelike openbare uitsprake oor watter boeke gesaghebbend is en watter nie. Die bepalende faktor in die beskouing van die Nuwe Testamentiese boeke is betroubaarheid - watter boeke hulle nog altyd gesien het as gesaghebbend.
June 11th, 2019 - Apokriewe Boeke Van Die Bybel Pdf 24 DOWNLOAD Mirror 1. 2 Hot Blondes The Lesson John Personsapokriewe boeke van die bybel pdfBOEK VAN HENOG EBOOK eyeopenertours com.. May 16th, 2019 - Of the ...
2ff7e9595c
Comentarios